Saartjie se slim plan (#6)

R108,70

Saartjie Baumann is ’n rabbedoe, maar sy besluit op ’n dag sy wil darem ook voel hoe dit is om ’n modepop te wees wat deur al wat ’n man is met bewondering aangestaar te word. Sy en haar twee boesemvriendinne, Anna en Lina, kry haar ma se grimering beet en dan klop Galpil aan die deur. Saartjie is seker sy gaan sy voete onder hom uitslaan, maar sy reaksie is nie wat sy verwag het nie en die arme kêrel word daarna vir dae lank geïgnoreer.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154567

Number Of Pages

120

File Size

0.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011