Saartjie se prys (#15)

R108,70

Saartjie lees in ’n tydskrif van kinders in Amerika wat ’n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het. Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie. Wanneer Lynnekom se rabbedoe hulle uiteindelik ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees vermoed almal onraad, veral die seuns. Is Saartjie-hulle weer besig met een of ander skelmstreek?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154543

Number Of Pages

120

File Size

0.34 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011