Apie “leen” ’n rugbybal by die skool en dit beland per ongeluk in die kwaai oom Kerneels se perskeboord. Saartjie se boetie smeek haar om die bal vir hom in die hande te kry, anders gaan hy in groot moeilikheid by die skool wees. Die Drie Muskiete beland egter in die proses in nóg groter moeilikheid by die befoeterde oom. Maar op die ou end is daar darem ook ’n geluk by die ongeluk en die rabbedoe en haar vriendinne kom ongedeerd van hierdie avontuur af. Hulle het egter nou ’n ander probleem. Hulle moet geld bymekaar maak om skadevergoeding te betaal.
Saartjie se piekniek (#14)
R108,70
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154536 |
Number Of Pages | 123 |
File Size | 0.33 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |