Saartjie se papegaai (#7)

R108,70

Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is oorvriendelik en oorgretig om vir almal gunste te doen. Dokter Baumann vra haar om ’n belangrike brief te pos, maar sy vergeet skoon daarvan en dit beland in Anna se huiswerkboek. Na vele mislukte pogings om dit terug te kry, moet ons heldin die brief uiteindelik noodgedwonge uit hul kwaai Engelse juffrou se woonstel gaan gaps en dit lei tot ’n naelbyt-avontuur.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154529

Number Of Pages

120

File Size

0.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011