Die Drie Muskiete maak kennis met die parmantige Gail Smith wat spog dat sy alles net so goed soos Saartjie kan doen – en selfs nog beter! Ons heldin laat haar nie so beledig nie en dit lei tot ’n kragmeting met ’n verrassende einde.
![Saartjie se nuwe maat (#5)](https://img2.snapplify.com/8f9364019d6876e6d76b980eae7ef8e4/nbpublishers/9780798154512.jpg)
Saartjie se nuwe maat (#5)
R108,70
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154512 |
Number Of Pages | 128 |
File Size | 0.34 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |