Saartjie se kliek (#11)

R108,70

Saartjie gaan deur ’n moeilike tydjie – haar ma besluit sy kry vir die volgende vier weke nie sakgeld nie as straf vir die kruidenierware wat sy verwoes het, sy moet haar boetie Apie teen die ouer seuns beskerm en dan betrap die skoolhoof haar boonop wanneer sy sang bank om haar uitskryfwerk klaar te doen. Ons heldin lees ’n verhaal oor ’n groep meisies in Engeland wat ’n kliek gevorm het en besluit summier die Drie Muskiete moet ’n nuwe naam en doelstellings kry.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154499

Number Of Pages

120

File Size

0.35 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011