Saartjie se geveg (#9)

R108,70

Saartjie en haar vriende het tien dae skoolvakansie en hulle benut dit ten volle. Die Drie Muskiete gaan “dêps” sappige ingevoerde turksvye by ’n kwaai oom wat openlik sê hy sal enigiemand wat hom besteel lewendig afslag – en ons heldin kry meer as waarvoor sy haar reggemaak het. Hierna stel die rabbedoe vir haar boetie ’n valstrik in hul sitkamer, maar dan kom mevrou Dominee kuier en dinge loop lelik skeef.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154468

Number Of Pages

132

File Size

0.37 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011