Saartjie se gevaar (#18)

R108,70

Saartjie lees ’n liefdesroman oor twee mense wat op skool al verlief geraak het en jare later getroud is nadat die meisie ’n beroemde filmster geword het. Lynnekom se rabbedoe begin droom oor so ’n groot liefde en wonder wat Galpil sal doen as sy sê sy het gevoelens vir hom. Sal hy hom soos ’n ware heer begin gedra en ophou om almal “ou perd” en “pêrre” te noem? Sal hy vir mense sê hulle moet hom op sy regte naam noem?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154024

Number Of Pages

120

File Size

0.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011