Saartjie se drome (#20)

R108,70

Saartjie lees ’n liefdesverhaal en glo vas dat ’n droomman wat haar asem wegslaan en haar knieë lam maak vir haar wag. Haar beste vriendinne, Anna en Lina, stel voor dat sy kyk of Galpil nie haar droomman is nie, maar dan kom bly die Springbokrugbyspeler Gerrie Meyer by die Baumanns en Saartjie weet presies wie haar droomman is…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154017

Number Of Pages

120

File Size

0.29 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011