Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingelĂȘ het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne beraam om in die groot tent te kom. Nie lank daarna nie wys sy vir die dorp se seuns sy kan beter as enigeen een van hulle donkie ry.
Saartjie se donkie (#4)
R108,70
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154444 |
Number Of Pages | 120 |
File Size | 0.32 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |