Rykie: ‘n lewe met woorde

R286,96

Rykie van Reenen was ’n legendariese Afrikaanse joernalis. Dié boek huldig haar as spesialisverslaggewer, as politieke en sosiale kommentator, en ook as uitmuntende rubriekskrywer. Die boeke Heldin uit die Vreemde en Emily Hobhouse: Boer War Letters het uit haar pen verskyn en haar rubrieke is gebundel in Op die Randakker.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624054016

Number Of Pages

432

File Size

2.06 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

26-08-2011