Rut en Boas – ’n liefdesverhaal

R169,57

Wanneer Rut se skoonmoeder Naomi wil teruggaan na Bethlehem waar sy vandaan kom, volg Rut. In Bethlehem vind Naomi haar ou woonhuis en grond beset deur Boas en sy moeder Ragab. Hier triomfeer een van die mooiste Bybelse liefdesverhale, dié van Rut en Boas. Barend Vos herskep dit met ’n sensitiwiteit wat van hierdie Bybelse figure  individue maak.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796322630

Number Of Pages

288

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

04-03-2022