Gesonde belangstelling of totale verslawing? Wat is dit wat maak dat soveel Afrikaanse mans (én vroue) heeltemal rugbymal is? In dié boek verduidelik oud-Springbokke, rugbyjoernaliste en gewone ondersteuners waarom hulle so versot is op die spel.

Rugbymal
R243,48
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624058489 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.61 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 23-05-2011 |