Romanza Nostalgie: Alma Carstens

R126,50

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. ’n Nuwe bruidegom Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe ”“ Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat nie. Verlore jare Isabella staan ná vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te praat.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639605531

Number Of Pages

266

File Size

1.13 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-11-2020