Doktor Denise Barry, dosent in Ou Nabye Oosterse Studie, se verhouding met die argeoloog Dale Peters was nog altyd ingewikkeld. Met sy vertrek na die Midde-Ooste het hy hulle verhoudingĀ verbreek. Maar toe Denise die kans kry om die antieke stad Petra te besoek, lyk Dale opgewonde om haar te sien.
Roep van die woestynwind
R82,61
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624050544 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 0.93 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-09-2011 |