Roekeloos

R49,00

Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of ’n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak. Zara is ’n onafhanklike, standvastige vrou. Behalwe as dit by Storm kom. Vandag is hy die MMA-wêreldkampioen met ’n donker verlede wat sy nie ken nie. Binne die hok is hy ongenaakbaar, sterk, vreesloos, en gevaarlik. Selfs roekeloos. Zara ontmoet ’n nuwe Storm, een wat sy onweerstaanbaar vind. Passie en liefde breek die mure tussen hulle af, en dit lyk tog of dié paartjie kan hoop op ’n gelukkige einde. Maar ’n duisternis hang oor hulle verhouding. Al wat vir Storm oorbly is om te veg vir hulle liefde … en Zara se lewe.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639605517

Number Of Pages

75

File Size

0.89 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-07-2020