Rocksusters

R162,00

Elle kan nie wag vir die Musikanto-musiekfees in Parys nie. Maar hoekom tree die nuwe goth-meisie so vreemd op? En sal Elle dit regkry om Divan se rockgroep te red? Nog ’n Elle-avontuur ”“ propvol raaisels, romanse en rock!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799360998

Number Of Pages

176

File Size

2.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

17-01-2013