Riek en Niek

R96,00

Riek en Niek gaan ’n weddenskap aan.
Hulle gaan hulle bes probeer om vir juffrou Burp … e … juffrou Burk te laat lag!

Daar is net een probleem.
Die wiskunde-onnie is sonder lagspiere gebore.

Haar humorsin is soos die Loch Ness-monster – niemand weet of dit regtig bestaan nie.

Niemand het haar nog OOIT gehoor lag nie.

Sy GLIMLAG nooit eens nie.

En as Niek en Riek die weddenskap verloor, moet hulle iets VREESLIKS doen …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781776251322

Number Of Pages

48

File Size

4.76 mb

Format

EPUB

Published

01-05-2022