Retoervloot

R273,91

1713. Admiraal Van Steelant bring sy VOC-retoervloot na Nederland. Op die vlagskip word sy kinders siek – die gevreesde kinderpokke. Hulle kom in Kaapstad aan land. Maande later is die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke.
In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die ganse VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog. 
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624092599

Number Of Pages

416

File Size

14.25 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

27-01-2022