In Reis na binne word die kwessies rondom die middeljare uiters toeganklik gepak. En al is daar geen resepte of kaarte om hierdié reis sonder kwellinge aan te durf nie, bied Reis na binne die leser ’n onvergeetlike ervaring en tóg ’n paar nuttige wenke om die reis opwindend te maak. Die boek bied die hedendaagse mens padwysers om sinvolheid en sielvolheid te help ontdek. Omdat raad gee selde help, word die boek ’n verhoog waar vier mese se stories afspeel. Hulle belewenisse en drome demonstreer dat die lewe elek heelhartige soeker wil help met die reis vanaf ontnugtering na sielvolheid. Die boek word afgesluit met ’n bylae oor die teorieë van Jung asook ’n lys van algemene droomsimbole.
Authors | |
---|---|
Language | |
Publisher | |
ISBN | 9780799350463 |
Number Of Pages | 185 |
File Size | 1.55 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-12-2011 |