Reenmaker

R80,99

In die hartjie van die Kgalagadi loop Kira hom raak ”“ Melt, die meteoroloog met die goue hare en oë soos ’n leeu. Sal hierdie ‘reënmaker’ die droogte van haar hart kan opklaar?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799385588

Number Of Pages

116

File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-08-2017