Reënboogrant Tieners 7: Sandkastele

R59,13

Sunette is in die sewende hemel van geluk, want hierdie vakansie op Hermanus is nét wat sy nodig gehad het. Dis great om weg te wees van al die dramas van Reënboogrant. Sy sou gecrack het as sy nog één dag vir Chris Fick moet face – om van Monique nie te praat nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799356229

Number Of Pages

78

File Size

0.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

24-02-2012