Reënboogrant Maats 2: Alleen tuis

R68,00

Category:

Shani, Sunette en Dolf is keelvol vir die bouery by hulle huis. Boonop hou Sunette net mooi niks van die smerige ou man wat toesig hou oor die bouwerk nie ”“ veral nie noudat sy ná die operasie smiddags alleen tuis is nie. Is hy regtig gevaarlik, of verbeel sy en Shani hulle net?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799356052

Number Of Pages

81

File Size

0.57 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

18-01-2012