John Barklin wil ’n nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Gretchen Schmidt, ’n fotograaf uit Oos-Duitsland, kom na Ngaro Sero om die man te sien wat indirek haar dogter se dood veroorsaak het. Albei moet vrede maak met die verlede voor hul verder kan gaan.
Reen oor die Serengeti
R239,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153799 |
Number Of Pages | 196 |
File Size | 0.64 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 15-10-2009 |