Rebecca

R260,87

Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van ‘n regsgraad, ‘n rugsak, ‘n groot mond en baie guts.  Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na ‘n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Rebecca kan nie begryp waarom sy jammer voel vir ‘n man wat dan alles het wat sy hart begeer nie . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058250

Number Of Pages

346

File Size

0.88 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-05-2012