Raaiselster

R133,91

Leopold sluit by ’n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ’n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, ontdek hulle dat hulle bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798178983

Number Of Pages

160

File Size

0.54 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-07-2019