Raaiselklip

R133,91

Gabriel skrik wakker in ’n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie – en in die begraafplaas is ’n graf met sy naam op. Die slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy is, maar Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed. . .

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798176705

Number Of Pages

160

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-06-2018