Projek Boontjierank

R94,00

Daar is ’n diefstal in Ninapark! Iemand steel ’n baie kosbare armband uit die antiekwinkel. ’n Groot beloning word uitgeloof vir enige iemand wat kan help om die dief op te spoor en die armband terug te kry. Angelette, Soekie en Toni besluit om die raaisel te probeer oplos en die dief vas te trek. Maar dis glad nie so maklik nie … en in die proses vind hulle meer geheime uit as waarop hulle gereken het …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799360974

Number Of Pages

0

File Size

5.06 mb

Format

EPUB