Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur

R128,00

Bennie en Jenny het ’n KLEIN ou probleempie … Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van ’n GROOT avontuur ”¦

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799361964

Number Of Pages

22

File Size

5.02 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2013