Prof Fungus en die dino-avontuur

R128,00

Dis net ’n kwessie van tyd … voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het ’n tydmasjien uitgevind! Maar sal dit regtig werk? Daar’s net een manier om uit te vind …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799363098

Number Of Pages

40

File Size

3.15 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

13-02-2014