Polsslag

R230,43

Speurder-kaptein Alek Strauss van die FSO word saam met sy span uitgeroep na ’n raaiselagtige moordtoneel. Die liggaam van ’n vrou is in ’n  bouval in Pretoria-Oos gevind. Advokaat Lynn Rawlins is skynbaar verwurg. Teen die muur staan in bloed geskrywe: Sprich nichts Böses.
’n Fassinerende spanningsroman deur Marie Lotz, die skrywer van Roofdier.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798182959

Number Of Pages

288

File Size

0.70 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

10-06-2022