In dié jongste bundel van Krog ontwikkel sy voormalige temas soos die landskap van die vrou, die huwelik, die aftakeling van die lyf, die vreugde van klein gesinsoomblikke, maar terselfdertyd vernuwe sy, opnuut. Soos Alfred Schaffer sê, daar is gewoonweg niemand in Afrikaans wat só skryf nie. Sy wys wat digkuns moet en kan wees.
Plunder
R191,30
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798183543 |
Number Of Pages | 128 |
File Size | 0.38 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-09-2022 |