Nicci is ‘n willewragtig op ‘n bergfiets. Tot die dag wat sy wreed aangeval en van haar fiets beroof word. Haar wêreld tuimel ineen. Wie sal so iets doen? Stuk-stuk pas Nicci en haar vriende Felicity en Godfrey die legkaart inmekaar, en wat hulle uitvind toets hulle geloof in hulle medemens, en hulle eie waardes.

Pienk is nie vir sissies nie
R139,13
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624085416 |
Number Of Pages | 144 |
File Size | 0.71 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-04-2018 |