Pieksel

R128,00

Vossie de Vos is stoksielalleen met niemand om mee te speel of hom geselskap te hou nie. Op ’n dag besluit hy om vir hom ’n maat te bou. Die oomblik toe sy robot – Pieksel – se ligte aan flikker verander Vossie se hele lewe. Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799394115

Number Of Pages

96

File Size

4.85 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

08-01-2019