Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek

R97,00

Die Piekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leesboek bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Dié boek is ingedeel volgens genres, met media- en inligtingstekste en temas wat gepas is vir leerders in die Intermediêre Fase en help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781775890119

Number Of Pages

86

File Size

6.95 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-07-2012