Pharos Afrikaansgids

R360,00

Die Pharos Afrikaansgids bied eenvoudige riglyne vir spelling en skryfwyses volgens die 2017-AWS en is KABV-geskik. Dit is ‘n praktiese, alledaagse gids vir voorgraadse studente en ander taalgebruikers. Behalwe vir die naslaangedeelte wat algemene taalreëls deur middel van eenvoudige definisies en voorbeelde verduidelik, bevat dit ook lyste van woorde wat spellingprobleme oplewer, meervoude en verkleining, intensiewe vorme, vergelykingsen idiome.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781868902125

Number Of Pages

368

File Size

4.68 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

24-08-2018