Perke

R264,01

’n Onwaarskynlike paartjie beland onder een dak tydens inperking: Gerbrand boer in die Noord-Kaap, Landi is ’n model wat op internasionale voorblaaie pryk. Tussen hulle was daar destyds al meer as bloot vonke, maar nou is albei ouer, meer ervare en meer as gereed om die spel van verleiding en verowering te speel.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639600390

Number Of Pages

75

File Size

0.66 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

05-01-2020