Pastoor

R256,52

Pat Stamatélos vertel op ’n skreiend aangrypende wyse die ware verhaal van ’n vrou wat as jong kind in die hande van ’n pedofiel beland het, ’n vrou wie se siel die onuitwisbare vatmerke dra van ’n kerkleier se jeugberading en pastorale sorg. Pastoor is ’n doodsekure studie van ’n verwonde psige, en ’n onverskrokke oopvlekking van ’n kanker aan die hart van ons samelewing.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624063278

Number Of Pages

240

File Size

1.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-08-2013