Janine was maar klein toe haar ouers dood is en sy die deur tussen haar en Jesus toegemaak het. Sy wou ten alle koste wegkom van die klein dorpie waar almal mekaar ken. Haar kans kom toe Greg Walker die Engels klas oor neem. Met drome in haar oë gaan sy Londen toe waar sy groter hartseer leer ken, maar ook die grootste ontdekking van haar lewe maak.
Papierblomme
R173,91
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780796321435 |
Number Of Pages | 256 |
File Size | 2.00 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 18-08-2019 |