Padmaker

R221,74

’n Sensitiewe roman oor die afdruk wat een geslag op ’n volgende laat. Wanneer haar bejaarde ma verdwyn, besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar pa, ’n padskraperoperateur, die lewe vir haar uitgelê het en waar haar ma se stryd teen armoede begin het. Katrien se reis is meer as ’n herinneringstog; op die oop pad onthou sy weer haar pa se woorde: “Om te weet waarheen jy op pad is, moet ’n mens onthou waar jy vandaan kom.”

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153768

Number Of Pages

352

File Size

1.48 mb

Format

EPUB

Edition

2

Published

03-10-2016