Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe Graad 8 LB(CAPS)

R159,96

Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe is ‘n KABV-gerigte kursus wat deur onderwysers regoor Suid-Afrika gebruik word. Onderwysers vertrou die ryk inhoud en omvattende riglyne daarvan vir Sosiale Wetenskappe. Wanneer onderwysers en leerders eers Oxford Suksesvolle Sosiale Wetenskappe gebruik het, bly dit hulle keuse vir sukses in die klaskamer.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9780190420222

Number Of Pages

0

File Size

15.08 mb

Format

PDF

Edition

0

Published

11-05-2015