Ouens is nie pizzas nie

R145,00

Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ? pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas… Dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties: Markus met die blonde hare en blou oë en Abrie – die geheimsinnige donkerkop. Zanelle se vermoede dat albei boeties op Anja verlief is val op dowe ore. Maar dan gebeur daar iets wat Anja en Zanelle woedend maak vir die twee sexy broers… en dinge raak warmer as ? Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799376128

Number Of Pages

89

File Size

1.27 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-05-2015