Op soek na Tretchikoff

R208,70

Lily het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is ’n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon sê nie. Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy “Tretchi” kan sê, sit sy met ’n kosbare vrag op ’n vlug Kazakstan toe. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want môre kom dalk te laat.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802270

Number Of Pages

288

File Size

0.52 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-08-2020