Op reis met ‘n hond

R180,43

Die vertellings in hierdie debuutbundel speel op mekaar in en ontgin op onderbeklemtoonde wyse en in ’n elegiese toonaard temas soos verlies, die verlede, geweld, vervreemding, skuld, die rol van kuns, die spanning tussen die Europese en Afrika-bewussyn. Gekenmerk deur fyn waarneming en herhalende motiewe, met oomblikke van wrang humor.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153270

Number Of Pages

128

File Size

0.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-08-2010