Op pad: ‘n Reisjoernaal

R243,48

Category:

As Dana ná sy TV-reeks terugkeer huistoe, is dit met ‘n nuwe manier van kyk – en ‘n nuwe hond. Die verhaal neem sy loop deur die Rugby Wêreldbeker, ontmoetings met oom Frik du Preez en Joost van der Westhuizen en ‘n enigmatiese Valentynsboodskap. Hierdie boek vra ons om op ‘n nuwe reis te gaan, weg van vooroordeel en wantroue, na ‘n plek van genade en hoop.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624077183

Number Of Pages

264

File Size

5.92 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-08-2017