Op ‘n eiland

R256,52

Die fokus in die roman is op vier mense wat ’n tyd lank saam op ’n Griekse eiland bly: Die verteller Ruud gaan kuier by die jong Suid-Afrikaanse skilder Johan en sy vrou Hilde, en ’n ruk later kom ’n vriendin van Hilde ook daar aan. Schoeman het aan hierdie roman die sensitiewe, indringende toonaard gegee wat hom ’n Hertzogpryswenner gemaak het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153539

Number Of Pages

160

File Size

0.61 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011