Op liefde se drumpel

R82,61

Suzanne hoop Phil vra haar binnekort om te trou. Dan besluit tannie Gertruida onverwags om by Suzanne in te trek en Phil is glad nie ingenome daarmee nie. Tannie Gertruida bou uit die staanspoor ’n vriendskap met hul jong buurman Herman. Suzanne sien en hoor nou al hoe meer van haar buurman wie se hart na sy familieplaas hunker, en wanneer sy iets uiters onaangenaam van Phil te wete kom, sukkel sy om nie ook met ander oë na Herman te kyk nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624087113

Number Of Pages

224

File Size

0.48 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-02-2019