Oorfone en oefenfietse

R85,00

Category:

Karli Visser is ‘n radio-omroeper, binnekort dertig jaar oud, en nie meer seker of sy lus is om haar gemaklike lewe en spasie met iemand anders te deel nie. Maar haar kollegas en vriende het ander planne en voor sy kan keer is sy in die middel van ‘n realiteitsprogram besig om te swoeg en sweet om 20kg te verloor met een van die sexieste Bachelors in Bloemfontein.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776352821

Number Of Pages

192

File Size

1.55 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-10-2022