Oorblyfsel / Voice Over

R213,04

’n Bundel met gedigte in Afrikaans en Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse getransformeerde ‘variasies’ van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg: “Ek beskou hierdie fragmente as lofbetuiging. Miskien ook ’n poging om die sluier te kan wegtrek van die bekende gelaat …” (Mahmoud Darwish, die vernaamste digter van die Palestynse stryd, is in 2008 oorlede. Die hooftema in sy werk is ballingskap.) Poems in Afrikaans and English. Breyten calls these poems transformed ‘variations’ of Darwish’s work. “Mahmoud Darwish, the Palestinian poet (1941-2008), was a friend. … Immediately after his passing, I started writing the series as fragments of a continuing dialogue with him. …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153591

Number Of Pages

64

File Size

0.30 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011