Oom Kootjie Emmer

R160,87

Category:

’n Plesierige verhaal oor Oom Kootjie Emmer en die mense van Witgatworteldraai. Hoe Oom Kootjie, wat die dorp se lykbesorger en nagwadrywer is, uiteindelik burgemeester word en vooruitgang bewerkstellig, sorg vir groot vermaaklikheid.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153744

Number Of Pages

110

File Size

0.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011